Valdis Dombrovskis

Valdis Dombrovskis
Valdis Dombrovskis
Dombrovskis in 2017

Europese Kommissaris uit Letland
2014-2016: Euro en sosiale dialoog
2016-2019: Euro, Finansiële dienste, Finansiële Toesig en Sosiale dialoog
2019-: Finansiële dienste, Finansiële Toesig en Kapitaalmarkte-unie
(2014-: tewens visepresident
Ampsbekleër
Termynaanvang
1 November 2014
President Herman van Rompuy (2014)
Donald Tusk (2014-2019)
Charles Michel (2019-)
(as President van die Europese Raad)
Premier Jean-Claude Juncker (2014-2019)
Ursula von der Leyen (2019-)
(as president van die Europese Kommissie)
Voorafgegaan deur Andris Piebalgs

Premier van Letland
Ampstermyn
12 Maart 2009 – 22 Januarie 2014
Voorafgegaan deur Ivars Godmanis
Opgevolg deur Laimdota Straujuma

Minister van Finansies
Ampstermyn
7 November 2002 – 9 Maart 2004
Voorafgegaan deur Gundars Bērziņš
Opgevolg deur Oskars Spurdziņš

Persoonlike besonderhede
Gebore 5 Augustus 1971 (1971-08-05)
Riga
Nasionaliteit Lets
Politieke party Eenheid

Valdis Dombrovskis (Riga, 5 Augustus 1971) is 'n Letse politikus, wat sy land sedert 2014 in die Europese Kommissie verteenwoordig het. Sedert die Ier Phil Hogan op 26 Augustus 2020 uitgetree het, het hy die belangrike handelsportefeulje gehou en is hy ook ondervoorsitter. Tussen 2009 en 2013 was hy Eerste Minister van Letland. Hy was voorheen Minister van Finansies en lid van die Europese Parlement.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy